Die prins het opgestaan

by @marthie

There is no demo for this song.

Lyrics

Die prins het opgestaan

Die prins het opgestaan
en besef hy is koninklik

die prins het besluit
enige prinses is okei

hulle almal is mooi
sal almal pas in sy kooi

Die prins het opgestaan
en hom ingedruk

dans
draai
bekoor
toor
kokket en kokkedoor
nou is alles oor

hy loop van shack tot shack
en hy kan haar nie vind nie
nie skoen of ’n panty nie
nyh soek hy nou maar verder
vir die meisie van sy droom



[avatar]

Well I admittedly do not know what this says but the words are very aesthetically pleasing to look at. Sorry I can’t say much else about it as I am an uncultured American dingus. Sending love anyways.

[avatar]
@aneil

I. Thought Kamila was the one! Nice write hope he enjoys the. Search for beauty