The shackbuilder

by @marthie

There is no demo for this song.

Lyrics

The shackbuilder
Die bouer het n krot gebou
N dak met vier pilare
Hy los n teddiebeer op die kind se bed
Voor hy aangaan na die volgende

Laat die kindertjies na my toe kom, sê hy
Elke liewe een
Hier met n toelaag sorg ons vir hom
Dis belasting geld wat die kant toe kom

Ons boer met kinders
En ons laat hulle staan
Tussen die wind en die swartsak rommel
Dis ons pandokkie hierdie
Ons laat hulle op n straathoek doodgaan
Aan wanvoeding of TB
Want wat jy nie van weet nie kan jy nie oor worry nie

Maar jou worry raak groot
Met n kliphard hart wat spring oor die sloot, die treinspoor
Spring oor die muur tot balkon tot n geweerloop.
En dan vir die eerste keer kyk jy jou grootmaak kind in die oë
En dan weet jy julle is beide dood



[avatar]

Never met a shack builder I didn’t like!

[avatar]
@aneil

Looks like the shack has been taken to the bank as proof of residence RICA