Your hero will come

by @marthie

There is no demo for this song.

Lyrics

Jou hero sal kom

Jou hero sal kom
Nie met n witperd nie
Maar n fiat
En pa staan vir al jou kinders

Hy sal daar wees in die nag
As die kinders siek is
Hy sal daar wees in die dag
as hulle groot is

Sy vingers stompies werk vir julle
Vir n beter toekoms
Hy sal jou trane afvee met nuwe tissues
En hy sal saamjuig oor elke sterretjie

Hierdie man wat jy vat
is nie perfek nie
Maar hy loop reguit
Hy probeer elke dag n beter mens wees
En hy leer sy kinders die goeie beginsels uit sy eie Bybel uit

Jy moet jou vrou liefhê
En elke kind
Die buurvrou se troubles raaksien
En ook daai wonde verbind
Jy moet jouself liefhê
En weet jy is mooi en perfek gemaak
Bedoel om te loop hier op aarde
Om n verskil te maak
Jy moet jou Skepper liefhê
Die een wat voorsien
En al die hande wat help aangee
Sodat daai kinders hulle toekoms en Here kan sien



[avatar]
@aneil

Arise hero’s rise up