Aspoestertjie

by @marthie

There is no demo for this song.

Lyrics

Staalwol
Is dienste toegankik vir almal of is dit staalwol?

N song vir my ma
Want di ekinders wat hy baar word groter
Met of sonder
Ma’s pa’s
Huise hebbes
Ek weet jy wou geswot het ma
Jy was amper klaar
En die oukie wat jy vat was die slimste
Die beste kwaliteit teelmateriaal

En toe haal hy dit uit
En toe sit hy dit in
En hy kom in die oomblik
En dis waar ons begin

Die kinders van opmaak
Die kinders van help vergeet
Nou staan aspoestertjieaeen
En die prins is heen

En die ouma van die fetus vra
Wie is hierdie plaaskind
En die oupa vra
is sy al met haar studies klaar?

Maar dit maak nie saak nie
Los haar net daar
Jou plan, ons plan is beter genetika
Ten minste weet ons jou sperms is vrugbaar

En toe Oktober kom en die baba is daar
En die familie trek om jou n laer
En met die laaste kraampyn - vat hulle haar
Gee haar vir die goeie ouers , wat jy gekies het- hulle wag vir haar
Moet jy groendakkies toe, om oor die rou te kom van n liefdeskind wat jy moes weggee, leë hande, hande wat jy saamslaan.

Wie? Wie het so gesê?
Dat die kind jou nie verdien nie?
Dat jy mal is om n kind te voed te baar
En dan loop hy en jy- jy bly die ma
Sonder- sonder alles
Laat dit met hom goed gaan-
Met hom en al sy kinders



[avatar]
@aneil

Heart breaking ! oh parent less nation may God have mercy on you and take care of your children! Help us to do our part too!

[avatar]
@aneil

Heart breaking ! oh parent less nation may God have mercy on you and take care of your children! Help us to do our part too!