Staalwol- backstreet abortions

by @marthie

There is no demo for this song.

Liner Notes

story goes that girls are getting backstreet abortions where they use steelwool: barbarian, unsuccessful and dangerous to the mother's life- who had a dream- or maybe not

Lyrics

Staalwol

Is dienste toegankik vir almal of is dit staalwol?
waar kry jy jou aborsie
of is die kliniek vol
die teaterlys
hulle sê hê nog ’n kleintjie
dit betaal rande sente
wat wou jy in elke geval gedoen het met jou lewe
sonder destiny

Staalwol vir my serviks
staalwol vir die ongewensde kind
staalwol wat ’n blink kroon raak
vir wat hier binne sit

Is dienste toegankik vir almal of is dit staalwol?
waar kry jy jou aborsie
of is die kliniek vol
die teaterlys
hulle sê hê nog ’n kleintjie
dit betaal rande sente
wat wou jy in elke geval gedoen het met jou lewe
sonder destiny?

jy wou swot
het hard gewerk
dae, nagte, ekstra klasse
om hier te wees
met wat jou toekoms sou wees
maar nou is dit verby
stupid met seks en verhoudings
stupid verby

na dra ek jou
op my arm met al my drome
nou dra ek jou
’n babadoek en boude.

Staalwol laat jou bloei
staalwol wil nie sit nie
staalwol is barbaars
vir ’n droom wat nie wil dood nie



[avatar]

I’ve been worried for women here in the US now that roe v wade has been overturned. It breaks my heart that women here now have less rights than the previous generation. And I pray for anyone that doesn’t have a safe alternative and has to resort to such measures. Again I can’t read the lyrics but your liner notes made it very clear.

[avatar]
@aneil

So sad ....having such choices as only options is true poverty! Thx for raising awareness of this